FIX IT ON TV

FIX IT WITH FLAIR IS COMING TO TELEVISION!

Imagine your home will be renovated by a team of people who know exactly what they’re doing, but it doesn’t cost you a cent! If you live in or around Cape Town, this could be you!

However, there are some pre-conditions: you must be prepared to move out of your house for five weeks and allow three renovation teams to do their thing. Your house must be spacious enough – at least three living areas, three bedrooms and a spacious yard. Rest assured, your own décor style will set the tone of this TV version of the popular Fix it with Flair competition hosted by Home magazine and VIA.

Send us photos of your house, details of your family and your contact details to info@viatv.co.za. Entries close 18 September 2017.

 REGRUK MET FLAIR IS BINNEKORT OP TV!

Verbeel jou jou huis word reggeruk deur ’n span mense wat presies weet wat hulle doen, maar dit kos jou nie ’n sent nie! As jy in of om Kaapstad woon, kan dié geluk jou te beurt val.

Maar daar is voorwaardes: jy moet bereid wees om uit jou huis vir vf weke te trek en drie regrukspanne toelaat om hul ding te doen. Jou huis moet ruim genoeg wees – minstens drie leefvertrekke, drie slaapkamers en ’n ruim erf hê. Wees gerus, jou eie dekorstyl sal die toon aangee van dié TV-weergawe van die gewilde Regruk met Flair-kompetisie aangebied deur Tuis Tydskrif en VIA.

Stuur vir ons foto’s van jou blyplek, besonderhede van jou gesin en kontakbesonderhede na info@viatv.co.za. Inskrywings sluit 18 September 2017.