Anene Akermann


About the Project:
Op 1 Junie 2022 word ons droomhuis in ons naam geregistreer en het ons een maand om verbeteringe aan te bring voor ons met ons drie dogtertjies van 1, 6 en 9 jaar kon intrek. Binne 4 weke breek ons al die teëls uit en verf die hele huis – binne én buite. Ons gebruik…
Op 1 Junie 2022 word ons droomhuis in ons naam geregistreer en het ons een maand om verbeteringe aan te bring voor ons met ons drie dogtertjies van 1, 6 en 9 jaar kon intrek. Binne 4 weke breek ons al die teëls uit en verf die hele huis – binne én buite. Ons gebruik manne van die omgewing en bou wonderlike verhoudings. Ons trek in met verwers nog in van die kamers, maar ‘n jaar later is ons projek voltooi, muurpapier geplak en ingerig met dekor soos ons nog altyd van gedroom het. Intussen ontdek ons ons groen vingers en omskep die groot erf in die Bosveld in ‘n pragstuk. Dit was die lekkerste jaar en die grootste voorreg! Ons geniet elke oomblik in ons huis.












Budget Breakdown:
Teëls, sement en alles wat nodig was vir teëlwerk
100000
|
Muurpapier, plante en ander dekor
20000
|
Verf, kwaste en alles vir verf
50000
|
Kombuiseiland en addisionele kaste
25000
|
Nuwe ligte in kombuis en sitkamer
10000
|
Kaggel
10000
|
Muurpapier
2500
|
217500 |
Contractors:
Zakes, die Rustenburg-span
50000
|
Emmanual en Lamick, die teëllêers
25000
|
75000 |
Grand Total R292500 |