Anja Grobler

before_image
BEFORE
after_image
AFTER
Name: Anja
Surname: Grobler
Location: Rooihuiskraal, Gauteng
Entry Date: Jun 30, 2020
Category: Most Beautiful
Project: Bathroom

About the Project:

’n Suksesvolle kombuisprojek het aanleiding gegee tot ’n nuwe een. Die badkamer het gesmeek vir aandag. Ná baie navorsing en besoeke aan verskeie handelaars het ons al die benodighede bymekaargemaak. Die swart en grys stortteëls was die inspirasie agter ’n spoggerige nuwe badkamer!

Read More

Budget Breakdown:

Materials:
Teels, pleister en verf
5455
Plafon, kroonlyste & vloerlyste
1350
Kaste
4000
Stort, bad en wasbak krane en wasbak
4720
Stort deur
2800
Ligte
1080
Bykomstighede
3430
22835

Contractors:

Hennie & Gary
2500
2500
Grand Total
R25335