Anja Grobler

before_image
BEFORE
after_image
AFTER
Name: Anja
Surname: Grobler
Location: Rooihuiskraal
Entry Date: Jun 30, 2020
Category: Most Beautiful
Project: Kitchen

About the Project:

Ons projek het alles begin met ’n gasstoof! Ons het planne beraam hoe ons die baksteenmuurtjies langs die kaste gaan verbloem. Ná ’n kosteberaming het ons besluit om van die skewe ingeboude oond ontslae te raak en te vervang met ’n pragtige gasstoof, wat met beurtkrag natuurlik net ’n pluspunt kan wees. Ons het die…

Read More

Ons projek het alles begin met ’n gasstoof! Ons het planne beraam hoe ons die baksteenmuurtjies langs die kaste gaan verbloem. Ná ’n kosteberaming het ons besluit om van die skewe ingeboude oond ontslae te raak en te vervang met ’n pragtige gasstoof, wat met beurtkrag natuurlik net ’n pluspunt kan wees. Ons het die spasie beter benut en die bestaande kaste vervang met nuwe kaste wat baie meer pakplek het. Die spens het in die proses ook ’n nuwe baadjie gekry. Mens kan nooit ’n fout maak met te veel kaste nie. Wat eers net ’n nuwe stoof moes wees, het ’n gasoond geword en later ook ’n splinternuwe kombuis!

Budget Breakdown:

Materials:
Stoof, Extractor, Gasbottel en Sertifikaat
13000
Kaste, Blaaie & Diverse uitgawes
26500
Spens kaste & Rakke
3000
Wasbakke
2000
Krane
3000
Blinders
3000
Teëls
2000
Kroonlyste
600
53100

Contractors:

Hennie & Gary
3500
3500
Grand Total
R56600