Benmie Bottomley

before_image
BEFORE
after_image
AFTER
Name: Benmie
Surname: Bottomley
Location: Wellington, Wes-Kaap
Entry Date: July 15, 2024
Category: Most Beautiful
Project: Bathroom

About the Project:

Die badkamer en toilet was twee aparte vertrekke; tydens die projek is dit saamgevoeg en ‘n nuwe stort is geïnstalleer. Die ou bruin bad, wasbak en gekleurde toilet is uitgehaal. Die bad is vervang met ‘n kleiner wit bad en die wasbak is  op ‘n ou houtkassie geplaas. Die ou vloer- en muurteëls is vervang….

Read More

Die badkamer en toilet was twee aparte vertrekke; tydens die projek is dit saamgevoeg en ‘n nuwe stort is geïnstalleer. Die ou bruin bad, wasbak en gekleurde toilet is uitgehaal. Die bad is vervang met ‘n kleiner wit bad en die wasbak is  op ‘n ou houtkassie geplaas. Die ou vloer- en muurteëls is vervang. Die nuwe toilet is nuut geposisioneer om plek te bespaar. Die mure is oorgeverf, met een groen aksentmuur.

Budget Breakdown:

Materials:
Verf
1330
Muurteëls
1486
Vloerteëls
946
Stort se aksentteëls
1614
Bad
2500
Badbykomstighede (prop, ens.)
1829
Wasbak
900
Wasbakkassie
850
Wasbakbykomstighede
1199
Stortdeur
2400
Stortbykomstighede
1538
Toiletstel
1300
Toiletbykomstighede
560
Vervoer
400
18852

Contractors:

Lovemore Renovators
16000
16000
Grand Total
R34852