Beulah Vermaak

before_image
BEFORE
after_image
AFTER
Name: Beulah
Surname: Vermaak
Location: Napier
Entry Date: May 31, 2021
Category: DIY
Project: Bathroom

About the Project:

Ons het die huis in 2014 voetstoots gekoop. In 2020 verlaat ek verpleegberoep en neem vrou alleen die projek aan. Die badkamer was nie geskik vir permanente inwoning in die huis. Ek het staatgemaak op YouTube vir handleiding. Ek het sĺegs my tuinier gevra om die kruiwaens vol bakstene vir my aan te ry en…

Read More

Ons het die huis in 2014 voetstoots gekoop. In 2020 verlaat ek verpleegberoep en neem vrou alleen die projek aan. Die badkamer was nie geskik vir permanente inwoning in die huis. Ek het staatgemaak op YouTube vir handleiding. Ek het sĺegs my tuinier gevra om die kruiwaens vol bakstene vir my aan te ry en sement te meng. Daarvoor was ek nie sterk genoeg. Ek wou ook teëls professioneel gedoen hê. Nicky het so ook die stortskerm geinstalleer. Houtwerk is my stokperdtjie. Die hout het ek saamgetrek vanaf die Karoo waar dit vir jare in die son gelê het op n plaas.
Die buitevlak is hoër as die vloervlak en daarom het ek die vloervlak verhoog.
Ek het eers n gasgeyser beplan soos op huisplan. Maar weens inperking kon die gasman nie uitkom. Ek het al die waterpype weer verander na elektriese geyser stelsel wat reeds in plek was.

Budget Breakdown:

Materials:
Krane en stortkop
3500
Bad
9000
Wasbakke
1300
Dreins en pype
1700
Stortskerm
2900
Waterdigting
400
Verf
1200
Teëls
8800
Ander soos sement
200
29000

Contractors:

Nicky van Tile World in Bredasdorp
3000
3000
Grand Total
R32000