Carel Pieter Hoffman

before_image
BEFORE
after_image
AFTER
Name: Carel Pieter
Surname: Hoffman
Location: Carnarvon, Norhern Cape
Entry Date: Jun 30, 2023
Category: Most Beautiful
Project: Entire House

About the Project:

Mrs Blackie

Kerkstraat 13 is vroeg in 2022 aangekoop en daarna het die restourasie begin. Aangesien my vorige projek en hierdie een langs mekaar is, was dit ‘n moet om ook hierdie een in historiese Kerkstraat te restoureer.

Daar moes hier en daar vensters vervang word, klipwerk is aan mure aangebring en die ou buitekamers is ook ‘n kothuis, Jan Black omskep.

Die kaggel in die sitkamer is ook aangebring en my bouers het dit self gepleister aangesien die beton dele wat jy apart aankoop te duur was.

Dis ‘n uitdaging om historiese geboue te restoureer, maar die finale produk maak jou altyd trots en die wete dat nog een gered is, maak maak jou hart warm.

Pieter Hoffman
Carnarvon

Read More

Mrs Blackie by Kerkstraat 13 is vroeg in 2022 aangekoop en daarna het die restourasie begin. Aangesien my vorige projek en hierdie een langs mekaar geleë is, was dit ‘n moet om ook hierdie een in historiese Kerkstraat te restoureer.

Hier en daar moes vensters vervang word, klipwerk is aan mure aangebring en die ou buitekamers is in ‘n kothuis, Jan Black, omskep.

Daar is ‘n kaggel in die sitkamer ingebou; my bouers het dit self gepleister aangesien die betondele wat jy apart koop, te duur was.

Dis ‘n uitdaging om historiese geboue te restoureer, maar die finale produk maak jou altyd trots en die wete dat nog een gered is, maak maak jou hart warm.

Budget Breakdown:

Materials:
Verskeie
195000
195000

Contractors:

Verskeie
170400
170400
Grand Total
R365400