Comien De Kock


About the Project:
Die projek het begin nadat dit onder ons houtvloere in die huis begin muf het as gevolg van waterskade ná die reënseisoen. Ons het dadelik besluit om ʼn plan te maak, en ook besluit op die moderne sementvoorkoms. Die meubels is gemaak van ʼn silwereik-boom wat ongeveer drie jaar gelede langs ons huis afgesaag is….
Die projek het begin nadat dit onder ons houtvloere in die huis begin muf het as gevolg van waterskade ná die reënseisoen. Ons het dadelik besluit om ʼn plan te maak, en ook besluit op die moderne sementvoorkoms. Die meubels is gemaak van ʼn silwereik-boom wat ongeveer drie jaar gelede langs ons huis afgesaag is. Die AGA-stoof is gerestoureer nadat dit uit die huis gehaal is waar my man grootgeword het. Die projek was ʼn uitdaging en het vir ʼn tyd lank ons huis ontwrig, maar is vir seker al die ontwrigting en ook elke sent werd!












Budget Breakdown:
Sement, sand en arbeid
4860.00
|
AGA-stoof se restourasie en installasie
70000.00
|
Planke saag vir meubels
2000.00
|
Ligte
1200.00
|
Moderne stoele
3800.00
|
Kolehouers
700
|
Verf
650.00
|
83210 |
Contractors:
Sandy's Blinds
2840.00
|
Ilana Design (tafel, bankies en buffet)
13000
|
15840 |
Grand Total R99050 |