Derick Claassens
About the Project:
Ons het twee jaar gelede ’n eenheid in ’n meenthuiskompleks gekoop. My vrou wou graag ’n gasstoof laat installeer, wat beteken het dat van die kombuiskaste uitgehaal moes word. Dit was ’n semi-oopplankombuis, en ons het besluit om die muur tussen die kombuis en leefarea uit te breek en al die kombuiskaste te vervang. ’n…
Ons het twee jaar gelede ’n eenheid in ’n meenthuiskompleks gekoop. My vrou wou graag ’n gasstoof laat installeer, wat beteken het dat van die kombuiskaste uitgehaal moes word. Dit was ’n semi-oopplankombuis, en ons het besluit om die muur tussen die kombuis en leefarea uit te breek en al die kombuiskaste te vervang. ’n Groot eiland is tussen die kombuis en leefarea gebou, wat die kombuis vergroot en baie ligter gemaak het. Pleks van kaste is laaie weerskante onder die eiland aangebring. Ons het die eetkamervenster vervang met ’n glasdeur wat toegang tot die agtertuin verleen.
Budget Breakdown:
Glasdeur
3000
|
Deurhandvatsels
1244
|
Wasbak
5999
|
Kombuiskraan
1995
|
Skakelaar
1260
|
Lig
2116.60
|
Muurtëels
1384.92
|
16998 |
Contractors:
Tekton
77200
|
ABP Solutions
3400
|
80600 |
Grand Total R97598 |