Dirkie & Nikkie Kotzé

before_image
BEFORE
after_image
AFTER
Name: Dirkie & Nikkie
Surname: Kotzé
Location: Wellington, Western Cape
Entry Date: Jul 23, 2021
Category: DIY
Project: Kitchen

About the Project:

Wat alles begin het by “ons wil net ‘n gaatjie in die muur maak om die buitekamertjie en die kombuis te verbind vir ‘n vuilkombuis/ scullery”.. is nou ‘n cosy plaaskombuis. Met die beste “landlords” waarvoor ons kon vra, het ons die geleentheid gekry om hierdie regruk aan te pak, vir hulle, maar ook vir…

Read More

Wat alles begin het by “ons wil net ‘n gaatjie in die muur maak om die buitekamertjie en die kombuis te verbind vir ‘n vuilkombuis/ scullery”.. is nou ‘n cosy plaaskombuis. Met die beste “landlords” waarvoor ons kon vra, het ons die geleentheid gekry om hierdie regruk aan te pak, vir hulle, maar ook vir ons. Alle idees is met hulle bespreek, ‘n budget is opgestel en verder het ons redelik ontwerp gewys vrye teuels gehad om hul plekkie prakties en mooi te maak.

Dirkie en sy span van DKR bouers het die bouwerk gedoen, waarna al die mooimaak deur onsself gedoen is. Alle konstruksie, binnebraai, dak, trap insit ens is die handewerk van Dirkie en sy broer se boumaatskappy, DKR BOUERS. Daarna het die inkleur begin. Ons het murals geverf, photo ledges gemaak, vloer gestensil, fotos gaan neem by die Alpaca plaas om as muur kuns te dien, kaste gesource en antieke meubel winkels vanaf Knysna na die Kaap plat geloop. Die laat aande verf, konstante facebook marketplace dophou en naweke werk was op die ou end als die moeite werd.

Budget Breakdown:

Materials:
Fondasie materiaal
9900
Mure boumateriaal
28862
Dak
9915
Vloer & Muur teëls
10427
Verf
11062
Riet ceiling
15551
Ligte
5740
Beam & Cladding
10575
Trap & Kombuiskaste
19386
Deure & Vensters
15081
Geute
1410
Wasbakke, krane, dreinering
10496
148405

Contractors:

DKR Builders
81600
Exrem Electrical
19211
100811
Grand Total
R249216