Dorette Gower

BEFORE

AFTER
Name: Dorette
Surname: Gower
Location: Pretoria, Gauteng
Entry Date: Jul 19, 2023
Category: DIY
Project: Bathroom
About the Project:
Ek moes na ‘n kleiner woning/blyplek intrek as gevolg van omstandighede. Ons het die huis verdeel, en die ruimte wat voorheen ons kantoor was, omskep in ‘n piepklein paleis, waar ons nou bly. My liefie het met sy hande, brein, sweet en baie geduld ons mooie badkamer self ingerig.

Budget Breakdown:
Materials:
Breekwerk en verwydering van rommel
2600
|
Bad, spuit, mengkrane, handstort
5200
|
Toilet
1300
|
Wasbakkas
1200
|
Glasblad
300
|
Glaswasbak, mengkraan, toebehore
3300
|
Stort
3000
|
Spieël
1100
|
Vloerteëls
2420
|
Muurteëls
5060
|
Plafon
1640
|
Pleister
3900
|
Verf
1300
|
Loodgieterswerk
6000
|
Ligte
670
|
38990 |
Contractors:
Elektrisiën
2500
|
2500 |
Grand Total R41490 |