ELANA VAN ZYL

before_image
BEFORE
after_image
AFTER
Name: Elana
Surname: Van Zyl
Location: Swellendam, Wes-Kaap
Entry Date: Jul 19, 2023
Category: DIY
Project: Bathroom

About the Project:

Ons het ons gastebadkamer oorgedoen. My visie was ’n klassieke, tydlose ruimte wat maklik skoonmaak en prakties is, maar tog ook mooi. Daar was ’n piepklein stort in die hoek (waar die nuwe stort ook nou is), wat ek graag wou verander na ’n inloopstort waar ’n mens later van tyd ook met ’n rolstoel…

Read More

Ons het ons gastebadkamer oorgedoen. My visie was ’n klassieke, tydlose ruimte wat maklik skoonmaak en prakties is, maar tog ook mooi. Daar was ’n piepklein stort in die hoek (waar die nuwe stort ook nou is), wat ek graag wou verander na ’n inloopstort waar ’n mens later van tyd ook met ’n rolstoel sou kon inry – my pa het Parkinsonsiekte en ek wil graag hê die huis moet toeganklik wees vir hom namate sy toestand verswak, sodat hulle steeds by ons kan kom kuier.
My man het self die meeste van die uitbreekwerk en al die loodgieterswerk gedoen. Hy het ook self die muurpanele opgesit, bedrading vir ligte gedoen en die stort geïnstalleer. Ons het wel ’n bouer gekry om die pleisterwerk te doen en ’n teëlaar om die teëls in die stort te lê.

Budget Breakdown:

Materials:
Teëls
7000
Muurpanele
3000
Verf
1200
Krane vir stort en wasbak
4479.60
Toilet
2660.70
Ligte
1398
Spieël
1850
Gordyn
1011
Stortpaneel
3000
Lyste
2500
Wasbak
1990
30088

Contractors:

Verwer (Flip)
2800
Pleisteraar
1200
Teëlaar
1650
5650
Grand Total
R35738