Emsie Verwey

before_image
BEFORE
after_image
AFTER
Name: Emsie
Surname: Verwey
Location: Swakopmund, Namibië
Entry Date: June 24, 2024
Category: Most Beautiful
Project: Bathroom

About the Project:

Eendag ry ek verby ’n huisie waar twee ouer mense op die stoep gesit het. Dit was ’n wonderlike prentjie van vrede. ’n Paar jaar later kom die huisie in die mark. Die eienaars was baie tegemoetkomend met die prys en ek kon die huisie bekostig! Dit was bietjie verwaarloos en alles was oud. Met…

Read More

Eendag ry ek verby ’n huisie waar twee ouer mense op die stoep gesit het. Dit was ’n wonderlike prentjie van vrede. ’n Paar jaar later kom die huisie in die mark. Die eienaars was baie tegemoetkomend met die prys en ek kon die huisie bekostig!
Dit was bietjie verwaarloos en alles was oud. Met raap en skraap, en ’n pa wat gehelp het, het ek vier jaar later genoeg geld gehad om die hele huis op te knap. Ek werk en bly in die Hoanibrivier in Namibië, en het met die hulp van Melany Lotter en CB van Zyl (heen en weer oor ’n magdom WhatsApps) uiteindelik my droom verwesenlik. Melany het “gehoor” wat ek wou gehad het en CB het alles laat gebeur.
Ek stuur net foto’s van my gunstelinge: die badkamer, kombuis en buitekant.

Budget Breakdown:

Materials:
Bali-vinielvloere (hele huis)
Bad
3500
Krane/stortkop/kombuiskrane
8000
Wasbak
3000
Wasbakkassie
2500
Toilet
3000
Verf (hele huis binne)
Muurbekleding (kombuis/badkamer)
7500
Kombuiskaste vervang
Saxon Oak-werkblaaie
3000
Fragranite-dubbelwasbak
6000
Nuwe kombuisvenster
3000
Muur afbreek en waterpype skuif
6000
Agterdeur uitbreek, skuif en nuwe deur insit
7000
Voorstoep teël
52500

Contractors:

CB van Zyl (hele huis)
0
0
Grand Total
R52500