Engela Guisti

before_image
BEFORE
after_image
AFTER
Name: Engela
Surname: Guisti
Location: Welkom, Vrystaat
Entry Date: Jun 30, 2020
Category: DIY
Project: Bedroom

About the Project:

Ons huisie se een slaapkamer was ná al die jare so bietjie afgeleef en oudmodies. Ons het besluit om die kamer ’n vintage- Franse gevoel te gee. Met die hulp van my dierbare man (hy’t al die kapwerk en regmaak van krake ens. behartig) en my twee wonderlike seuns (hulle het gesorg vir al die…

Read More

Ons huisie se een slaapkamer was ná al die jare so bietjie afgeleef en oudmodies. Ons het besluit om die kamer ’n vintage- Franse gevoel te gee. Met die hulp van my dierbare man (hy’t al die kapwerk en regmaak van krake ens. behartig) en my twee wonderlike seuns (hulle het gesorg vir al die onderskraging en aanmoediging) het ek in die grendeltyd ons projek begin. Nou is die kamer ’n kalm toevlugsoord waar jy rustig jou dag kan afsluit!

Budget Breakdown:

Materials:
Verf, kraakvuller, ens.
1000
Kroonlyste - Cashbuilt
345
Gordyne en beddegoed - Mr Price Home
4000
Verf van bestaande meudels - Simply Different
3800
Baby Hoppington op spieel tafel - Hoppy Hearts Krugersdorp
495
Blokke in rame - BLOKKtiles
380
Klein artikels soos op spieeltafel en bedkassies
1000
Stensils
560
11580

Contractors:

0
Grand Total
R11580