Hannelie Rootman

before_image
BEFORE
after_image
AFTER
Name: Hannelie
Surname: Rootman
Location: Lichtenburg, North West
Entry Date: Jul 1, 2021
Category: Innovation
Project: Kitchen

About the Project:

Om te skep is om te lewe! Niks hoef perfek te wees nie maar karakter is ‘n voorvereiste. Ons het pas die huis gekoop met baie potensiaal, toe ons die FixIt with Flair kompetisie sien. Met ‘n baie knap begroting het ons met die kombuis weggepring. Kas deurtjies is afgehaal om meer diepte te skep….

Read More

Om te skep is om te lewe!

Niks hoef perfek te wees nie maar karakter is ‘n voorvereiste. Ons het pas die huis gekoop met baie potensiaal, toe ons die FixIt with Flair kompetisie sien. Met ‘n baie knap begroting het ons met die kombuis weggepring.

Kas deurtjies is afgehaal om meer diepte te skep. My ou strykplank is gemosaïek en as spatbord gebruik sodat dit as fokuspunt kan dien. Ouma se borduur en hekkellappies het ek ingespan as gordyne, terwyl my man met die afskuur, prime en verfwerk, voortgegaan het van die plafon, teëls, mure en kaste.
Oorskietverf, wat ons in die garage ontdek het is oor en weer gemeng om natuurlike skakerings te gee op kaste. ‘n Ou kissie wat my man jare terug in die Kalahari opgetel het, is bokant die stoof opgesit en dien ook as speseryrak.

Dankie aan Tuis tydskrif wat al vir baie jare se inspirasie in my lewe sorg.

Budget Breakdown:

Materials:
1 Lt Panache high gloss white
157.10
Multiplug
344.70
Stripping tool Taskmaster
21.64
Paintbrush
25.20
Fixit Filler
35.04
Multi Purpose Prime White
145.66
Paint tray
15.16
Panache Acrylic White
285.07
Pollycell Polyfilla
13.69
Worktime paintbrush
25.20
Masking tape
30.88
Panache eggshell Enamel White
134.54
Panache Tuftex White
320.74
Paintbrush
40.08
Paint Roller
52.74
Paintbrush cub
31.48
Paintroller
41.42
Lights
1289
Glops
230
3239.34

Contractors:

Electrician
800
800
Grand Total
R4039.34