Hardus J. van Rensburg

before_image
BEFORE
after_image
AFTER
Name: Hardus
Surname: J. van Rensburg
Location: Randburg
Entry Date: July 1, 2024
Category: DIY
Project: Outdoor Areas

About the Project:

Ons bly in standaard 75m²-dupleksmeenthuis. Aangesien ons spasie beperk is, het ons ’n kuier/braaiplek benodig. Met al die rompslomp in ’n deeltitelkompleks het ons besluit om ’n stoep “met styl” aan te bou wat aan die vereistes sou voldoen. Die meenthuis het geen spesifieke styl nie, daarom was die uitdaging hoe om ’n stylvolle stoep/kuierarea…

Read More

Ons bly in standaard 75m²-dupleksmeenthuis. Aangesien ons spasie beperk is, het ons ’n kuier/braaiplek benodig. Met al die rompslomp in ’n deeltitelkompleks het ons besluit om ’n stoep “met styl” aan te bou wat aan die vereistes sou voldoen. Die meenthuis het geen spesifieke styl nie, daarom was die uitdaging hoe om ’n stylvolle stoep/kuierarea by ’n vervelige styl te las. Sien ons voor- en ná-foto’s – dalk hou julle net so baie daarvan soos ons!

Budget Breakdown:

Materials:
Afdak
24000
Betonvloer en teëls
12000
Muurbekleding
5000
Deur
2500
Ingeboude braai (stene, kas, ens.)
7500
Ligte, muurproppe, ens.
11500
62500

Contractors:

Donovan
25000
Elektrisiën
9000
34000
Grand Total
R96500