Heidi Buhner

before_image
BEFORE
after_image
AFTER
Name: Heidi
Surname: Buhner
Location: Jeffrey's Bay Eastern Cape
Entry Date: Jun 30, 2020
Category: DIY
Project: Other

About the Project:

Vandat ek by hierdie huis ingetrek het, wou ek graag ’n waskamer hê. Ek het my idees met oom Jeff, my buurman, gedeel. Saam het ons beplan, en oom Jeff het my gehelp met die harde werk. Oom Jeff het die deur geskuif, water aangelê, die trappe gebou en relings aangesit. Ek het al die…

Read More

Vandat ek by hierdie huis ingetrek het, wou ek graag ’n waskamer hê. Ek het my idees met oom Jeff, my buurman, gedeel. Saam het ons beplan, en oom Jeff het my gehelp met die harde werk. Oom Jeff het die deur geskuif, water aangelê, die trappe gebou en relings aangesit. Ek het al die gate toegestop (en daar was baie), geskuur, geverf en selfs van die dekor self gemaak. Ek is baie gelukkig met die uiteinde van die projek, veral aangesien dit met ’n baie klein begroting gedoen moes word. En nie ek of oom Jeff het enige bou-ondervinding gehad nie.

Budget Breakdown:

Materials:
Door
195.00
Door frame
510.00
Butt hinge
29.00
Cement
153.00
Stone and sand
256.00
Paint and brushed
1000.00
Screws, plugs, drill bits and plumbing pipe
454.00
Comp elbow
99.00
New baskets and accessories
500.00
3196

Contractors:

0
Grand Total
R3196