Henriette Le Roux

before_image
BEFORE
after_image
AFTER
Name: Henriette
Surname: Le Roux
Location: Centurion, Gauteng
Entry Date: Jul 24, 2021
Category: DIY
Project: Living Areas

About the Project:

Ons het 5 jaar in dubai gebly en deur die midde ooste gereis. Ons gunsteling plek was Morocco. Ons het 10 jaar terug met baie meubels ens teruggekom SA toe, want ons wou n Morokaanse huis he. als was nog heeltyd in stoor, en het dit uitgepak toe ons ons Morokaanse huis kry om oor…

Read More

Ons het 5 jaar in dubai gebly en deur die midde ooste gereis. Ons gunsteling plek was Morocco. Ons het 10 jaar terug met baie meubels ens teruggekom SA toe, want ons wou n Morokaanse huis he. als was nog heeltyd in stoor, en het dit uitgepak toe ons ons Morokaanse huis kry om oor te doen.

Ons maak toe al lank goed bymekaar en in 2019 koop ons n huis en sien baie potensiaal.

Ons het die hele huis oorgedoen. Die kroeg wou ons nuwe lewe gee en het ons omskep in n koffiekroeg.

Die 2 boekrakkies, en die roomdeviders het saamgekom van Dubai af.

Ons het die kassies, wynkas, wasbak, hout blaaie uitgehaal.

Ons het die mure en plafon geverf.

Ons het die gepaste muurpapier gekry en self opgesit.

Ek het die kaste self gebou van scracth af. Die deurtjies het ek gemaak uit roomdeviders. die twee boekrakkies het ek opgesit en glasblaaie tussen vir glase. die kassie links het bekers ens in.

Die 2 morokaanse liggies is ook van dubai.

Ek het twee nuwe granietblaaie laat opsit. Die wasbak is vevang. Ek het nog klein rakkies agter die muurtjie opgesit. Daar is ook n dreinpyp en waterpunt vir n skottelgoedwasser.
Met die stoeltjies by kan mens lekker kuier.

Budget Breakdown:

Materials:
granietblaaie (JB Kitchens)
6035
Verf
650
muurpapier
500
kaste (karkaste, skarniere, skroewe)
1400
kasdeure (roomdeviders van dubai)
0
boekrakke (Dubai)
0
Glas rakkies (gebruik van ou bar)
0
wasbak
799
kraan
650
res van plumbing
150
Liggies in kassies (self gedoen)
600
downligters
240
cornishes
380
11404

Contractors:

Arbeid
300
300
Grand Total
R11704