Ibrahim Bester

before_image
BEFORE
after_image
AFTER
Name: Ibrahim
Surname: Bester
Location: Cape Town
Entry Date: Jul 20, 2020
Category: DIY
Project: Entire House

About the Project:

Lank gelede het ons ’n nuwe oond en stoof gekoop en gestoor tot ’n tyd wanneer ons die kombuis kan oordoen. Tydens eeste week van vlak 5-inperking het ons besluit om die stoof in te sit. Maar toe ons begin, toe dink ons: Dit is die perfekte geleentheid om die konsep van ons “DIY zero…

Read More

Lank gelede het ons ’n nuwe oond en stoof gekoop en gestoor tot ’n tyd wanneer ons die kombuis kan oordoen.

Tydens eeste week van vlak 5-inperking het ons besluit om die stoof in te sit. Maar toe ons begin, toe dink ons: Dit is die perfekte geleentheid om die konsep van ons “DIY zero budget kitchen” te begin.

Al die hardewarewinkels was toe en daar was ook geen hulp beskikbaar nie. Ons kon dus net al die afvalstukkieshout gebruik. Die kombuistoonbanke was afvalstukkieshout wat ‘n vriend geskenk het.
Die tema van kombuis is French Country en ons was lus vir iets oopplan en ligter op die oog.

Budget Breakdown:

Materials:
Bosch Oven and Hob
5000
Raw Steel for shelving
160
Handles - Pine knobs
36
Paint - 2Litre (Forgotten Oak) (from Paint and Decor Warehouse)
360
Cement
40
Glass Drop down light
500
Barndoor Hardware
1450
Door Hinges - corner cabinet
32
7578

Contractors:

0
Grand Total
R7578