Isabel en Isleri Boshoff

before_image
BEFORE
after_image
AFTER
Name: Isabel en Isleri
Surname: Boshoff
Location: Matzikama; Koekenaap; Weskaap
Entry Date: June 24, 2024
Category: Innovation
Project: Other

About the Project:

Nadat ek ’n baie ou, verwaarlose karavaan gekry het, het ek en my dogter, Isleri (11), dit opgeknap – ’n projek wat ons geheel en al alleen aangepak en voltooi het. Ons het afgeskuur, geskrop, reggemaak, geverf, ge-decoupage en die gordyne self gemaak; die beddegoed het ons gekoop. Nou kan Isleri dit gebruik as ateljee…

Read More

Nadat ek ’n baie ou, verwaarlose karavaan gekry het, het ek en my dogter, Isleri (11), dit opgeknap – ’n projek wat ons geheel en al alleen aangepak en voltooi het. Ons het afgeskuur, geskrop, reggemaak, geverf, ge-decoupage en die gordyne self gemaak; die beddegoed het ons gekoop. Nou kan Isleri dit gebruik as ateljee om in te verf en kreatief te wees, asook om oor naweke en vakansies daar te slaap met of sonder haar vriendinne. Die skildery van die walvisse is haar handewerk.

Budget Breakdown:

Materials:
Verf
2000
Spons vir matrasse
1500
Materiaal vir gordyntjies
300
Beddegoed
260
Vensters
2800
6860

Contractors:

Isabel Boshoff
0
0
Grand Total
R6860