Landi Bester

before_image
BEFORE
after_image
AFTER
Name: Landi
Surname: Bester
Location: Somerset West, Wes-Kaap
Entry Date: Jun 30, 2020
Category: DIY
Project: Kitchen

About the Project:

Ons het in 2018 in ons nuwe huis ingetrek en dadelik begin met die opknap, maar die kombuis moes ongelukkig eers wag, want daar was prakties niks verkeerd met die kombuis nie en ander take was prioriteit. Ek glo egter die kombuis is die hartklop van die huis; ek was vasbeslote om die kombuis na…

Read More

Ons het in 2018 in ons nuwe huis ingetrek en dadelik begin met die opknap, maar die kombuis moes ongelukkig eers wag, want daar was prakties niks verkeerd met die kombuis nie en ander take was prioriteit. Ek glo egter die kombuis is die hartklop van die huis; ek was vasbeslote om die kombuis na my smaak te verander met ’n baie knap begroting en baie harde werk. Dit het ons ’n paar naweke en laat nagte gekos, maar ons is baie trots op ons nuwe kombuis. Ons het alles self gedoen – ek het nie eens geweet ek is so goeie teëllêer nie!

Budget Breakdown:

Materials:
ysterware vir kaste
378
verf vir kaste
1755
hardeware
350
cement en grout
457
teels
1251
spuitverf vir ysterware
100
4291

Contractors:

none
0
0
Grand Total
R4291