Lorette en Neels Nieuwenhuis

before_image
BEFORE
after_image
AFTER
Name: Lorette en Neels
Surname: Nieuwenhuis
Location: Paarl Wes-Kaap
Entry Date: June 4, 2024
Category: Innovation
Project: Other

About the Project:

Ons het ons motorhuis (‘n losstaande geboutjie op ons erf) in ‘n woonstel omskep. Die gebou dateer uit 1924, en daar was nog ‘n motorherstelput in die vloer van die motorhuis. Ons het van die oorspronklike hout waarmee die put bedek was, gebruik vir rakke en detail in die bed se kopstuk. Daar is ook…

Read More

Ons het ons motorhuis (‘n losstaande geboutjie op ons erf) in ‘n woonstel omskep. Die gebou dateer uit 1924, en daar was nog ‘n motorherstelput in die vloer van die motorhuis. Ons het van die oorspronklike hout waarmee die put bedek was, gebruik vir rakke en detail in die bed se kopstuk. Daar is ook dele waar jy die oorspronklike kleibakstene kan sien. Die bed is gebou met ekstra pakplek onderin. Binne het ons die gebou verander in ‘n gerieflike blyplek vir 2 mense; voor is ‘n houtdek gebou waar ‘n mens kan braai en die mooi uitsig waardeer.

Budget Breakdown:

Materials:
Toilet
1100
Gasgeiser
3999
Stortkop en mengkraan
2950
Wasbakke (kombuis en badkamer)
2800
Buiteligte
1350
Klere- en gordynrelings
738
Gasplaat met 2 branders
1999
Krane (kombuis en badkamer)
688
USB-sokke (x2)
279
15903

Contractors:

ERA Constuction (boumateriaal, loodgieters- en elektriese werk ingesluit)
88641
Gotwood (dek)
40302
BC Glass and Aluminium (deur en venster)
15750
144693
Grand Total
R160596