Marianne Hölscher

before_image
BEFORE
after_image
AFTER
Name: Marianne
Surname: Hölscher
Location: Stellenbosch
Entry Date: Jul 1, 2020
Category: Innovation
Project: Entire House

About the Project:

Einde 2017 het ek besluit om my groot huis as geheel te verhuur en in die 1 slaapkamer woonstel onder die huis in te trek. Dit was ‘n geweldige afskaling in ruimte en goeters. Die leefruimte, slaaplamer en kombuis is basies net geverf. Die kombuis het meer baie nodige rakke gekry. Moes vir my ‘n…

Read More

Einde 2017 het ek besluit om my groot huis as geheel te verhuur en in die 1 slaapkamer woonstel onder die huis in te trek. Dit was ‘n geweldige afskaling in ruimte en goeters. Die leefruimte, slaaplamer en kombuis is basies net geverf. Die kombuis het meer baie nodige rakke gekry.
Moes vir my ‘n kuierplekkie en ‘n tuin inrig vir myself, maar die groot uitdaging was om ‘n kantoor en naaldwerkkamer vir my besigheid in te rig. Dit het in Oktober 2017 begin en nou Junie 2020 is my droom verwesenlik.

Die idee van die Ndebele ontwerp, wou ek reeds in 2008 doen, maar 12 jaar geneem om die moed bymekaar te skraap en te doen.

Budget Breakdown:

Materials:
Drywalling
2000
Bricks, cement, sand, windows
10000
Paint
5000
Copper piping and all the accessories
3000
Electrical piping, new DB
5000
25000

Contractors:

Sparks electical
5000
Stellenbosch electrical
6000
Builder
8000
Painter
15000
34000
Grand Total
R59000