Maryke Lee

before_image
BEFORE
after_image
AFTER
Name: Maryke
Surname: Lee
Location: Pretoria, Gauteng
Entry Date: Jul 24, 2021
Category: Innovation
Project: Outdoor Areas

About the Project:

Van onbenutte spasie tot heerlike kuier-stasie! Ons tuin is in twee vlakke verdeel en die boonste area was grootliks een groot grondbedekte area met plante plek-plek wat gelei het tot ‘n modderspul as dit reen. Die gevolg – ons het nooit hierdie spasie benut nie. Ons wou steeds ‘n “natuurlike” spasie hier hê met die…

Read More

Van onbenutte spasie tot heerlike kuier-stasie! Ons tuin is in twee vlakke verdeel en die boonste area was grootliks een groot grondbedekte area met plante plek-plek wat gelei het tot ‘n modderspul as dit reen. Die gevolg – ons het nooit hierdie spasie benut nie. Ons wou steeds ‘n “natuurlike” spasie hier hê met die bome wat heeldag koelte gee.

Budget Breakdown:

Materials:
Large stepping stones
10000
Cobblestone
2000
Cement
3500
Plants
10000
Decorative stone
4500
Topsoil
3500
Cladding
13000
46500

Contractors:

Luminarc projects
7500
Grow the city
12000
19500
Grand Total
R66000