Maryke Meyer

before_image
BEFORE
after_image
AFTER
Name: Maryke
Surname: Meyer
Location: Middelburg Mpumalanga
Entry Date: May 1, 2021
Category: Innovation
Project: Living Areas

About the Project:

Die is ons stoep wat ons toegebou het. Ons het die venster uitgehaal en ‘n skuifdeur ingesit. Die stuktuur was reeds daar, ons het net die dak op gesit en binnebraai gebou. Dit is die beste werk wat ons nog ooit aan ons huis gedoen het. Ons kom skaars in die woonkamer. Die vertrek word…

Read More

Die is ons stoep wat ons toegebou het. Ons het die venster uitgehaal en ‘n skuifdeur ingesit. Die stuktuur was reeds daar, ons het net die dak op gesit en binnebraai gebou. Dit is die beste werk wat ons nog ooit aan ons huis gedoen het. Ons kom skaars in die woonkamer. Die vertrek word gebruik vir lekker familiekuiers en braai. Ons braai sommer nou drie keer per week en in die winter dien dit as ‘n heerlike kaggel. Moet se die projek is al twee jaar terug voltooi. Glo nie ek kwalsifiseer vir die kompetsie maar moet met julle die heerlike prakitese vertrek en braai deel. Die vloere het ons sommer net rou sement gelos. Die res van die vertrek kort immers nog teels. Job vir n ander tyd indien daar weer geld is. Die kostes sal ek moet skat aangesien ek reeds al die aankope bewyse vernietig het. Maar dit was om en by saam aarbeid R 30 000.00. Ons het een werker gehad wat alles self gedoen het. Die dakkappe is ook self gemaak deur hom. Die lig het my man wel self sommer aan mekaar geslaan met ouma se skottels. Baie special en lyk pragtig in die vertrek. Nou raak dit n man cave met die jag saam. Op foto na sal sien die vliet – was die stoep wat net met sement weer oor gedoen is

Budget Breakdown:

Materials:
0

Contractors:

0
Grand Total
R0