Mignon Koekemoer

before_image
BEFORE
after_image
AFTER
Name: Mignon
Surname: Koekemoer
Location: Nelspruit Mpumalanga
Entry Date: July 1, 2024
Category: Most Beautiful
Project: Entire House

About the Project:

Ons het in 2023 besluit om ons hele huis oor te doen deur die vloerplan te verander. Dit is ’n ou huis, waar die kombuis en leefarea voorheen apart was. Die kombuismure is gevolglik uitgebreek om die hele leefarea oop te maak. Omdat daar geen motorhuis was nie, het ons ook 4 motorhuise met direkte…

Read More

Ons het in 2023 besluit om ons hele huis oor te doen deur die vloerplan te verander. Dit is ’n ou huis, waar die kombuis en leefarea voorheen apart was. Die kombuismure is gevolglik uitgebreek om die hele leefarea oop te maak. Omdat daar geen motorhuis was nie, het ons ook 4 motorhuise met direkte toegang tot die huis aangebou. Die hoofslaapkamer is verleng en ’n nuwe badkamer is bygevoeg. Ons het ook ’n 80 m²-kuierarea aangebou waar daar voorheen net ’n ou houtstruktuur was. Die sitkamer is ook aangebou om ’n nuwe ingang en vooraansig vir die huis te skep; die ou ingang (voordeur) is verander in ’n opwashoekie. Laastens het die hele huis se teëlvloere ’n nuwe afvlaklaag bo-oor gekry. Die projek het 8 maande geneem en het 180 m² se aanbouings behels.

Budget Breakdown:

Materials:
Kombuiskaste
100000
Koste van alle materiale (sementstene, ens.)
500000
Bad
12000
Badkamerkassies
8000
Aluminiumstapeldeure
54000
Krane vir hele projek
8900
Garagedeure
35000
Antieke voordeur uit Bali
25000
Aluminiumvensters
25000
Nuwe houtdeure in huis
18000
Beligting
10000
Verf
60000
855900

Contractors:

Stanpro Construction
500000
500000
Grand Total
R1355900