Sanja Kritzinger

before_image
BEFORE
after_image
AFTER
Name: Sanja
Surname: Kritzinger
Location: Windhoek, Namibië
Entry Date: June 21, 2024
Category: Most Beautiful
Project: Outdoor Areas

About the Project:

As mense wat baie lief is vir onthaal en buite kuier, het ons besluit om ons grasdaklapa af te breek en te vervang met ‘n meer moderne dak wat die hele area bedek. Ons het ook die braaikaggel geskuif ter wille van ‘n beter uitsig, en dit groter gemaak. Twee bouers het gehelp met die…

Read More

As mense wat baie lief is vir onthaal en buite kuier, het ons besluit om ons grasdaklapa af te breek en te vervang met ‘n meer moderne dak wat die hele area bedek. Ons het ook die braaikaggel geskuif ter wille van ‘n beter uitsig, en dit groter gemaak. Twee bouers het gehelp met die afbreek-, bou- en verfwerk. My man het self die ligte en loodgieterswerk gedoen, terwyl ek die ontwerp en die dekor behartig het. Dit het ‘n reuseverskil aan die huis se aansig gemaak – alles is ligter en baie meer oop. Nou kan ons lekker uitkyk!

Budget Breakdown:

Materials:
Boumateriaal
26500
Sand & klip
2647.51
Hout
8262.52
Bourommel verwyder
1172.00
Verf
8500
Houtblad en -bankies
5000
Ligte en elektriese werk
5600
Kraan en loodgieterswerk
1998
Vuurvaste stene
2301
61980

Contractors:

A. Basile
20000
20000
Grand Total
R81980