Thea Moore
About the Project:
“Wendy on Wheels”! Die twee stokou, windskewe Wendyhuisies by my nuwe huis het nie ingepas by my idee van hoe my plek moet lyk nie. ’n Wendyhuis was nodig, maar nie een van dié twee wat net vir vuurmaakhout goed was nie. Ek en my seun het saam die ideale Wendyhuis gebou – ek het…
“Wendy on Wheels”!
Die twee stokou, windskewe Wendyhuisies by my nuwe huis het nie ingepas by my idee van hoe my plek moet lyk nie. ’n Wendyhuis was nodig, maar nie een van dié twee wat net vir vuurmaakhout goed was nie.
Ek en my seun het saam die ideale Wendyhuis gebou – ek het geïnnoveer en hy het gebou. Omdat ek nie wil sukkel met onderhoud van die Wendyhuis nie, moes dit beweeg. En ondanks al die handelaars se skeptiese houdings en kyke het ek uiteindelik die regte grootte wiele gekry. Nou kan die Wendyhuis staan waar ek dit wil hê en onderhoud is maklik: As dit tyd is vir verf, nooi ek die familie vir ’n braai, en almal help gou om die Wendyhuis te skuif én te help verf!
Budget Breakdown:
Hout
30000
|
30000 |
Contractors:
0 |
Grand Total R30000 |